To English page
 

 

Bayete Avontuurskool en -kamp is een van Suid-Afrika se beste en gewildste opleidingsentrums vir veral skoolleerlinge vir leierskap, spanbou, eko-natuur, avontuur en sport. Verskillende programme word deur hoogsopgeleide fasiliteerders aangebied. (lees meer...)

 

 
Suid-Afrika se volgende eiendomsontploffing word vir die Waterberg Bosveld van Naboomspruit voorspel, vral a g v die streek se ligging naby aan Gauteng en die ongereptheid daarvan. Voornemende kopers kan met vrug met die span van Master Properties kontak maak om..... (lees meer)
 

Twee gewilde veldgidse vir volkykers , Kitsgids tot Vols van die Bosveld en Kitsgids tot Vols van die Laeveld, is handige, sakgrootte publikasies vol nuwighede en met akkurate inligting, innoverend en volkleur. 'n Handige CD met meer as 200 van die mooiste en bekendste Suid-Afrikaanse volklanke is ook beskikbaar. Dit kan hier bestel word....

 

Liefhebbers van die Waterberg Bosveld kan nou hulle eie woning in die gewilde Kammaland Landgoed aankoop vir daardie lekker vakansie wegbreek of om permanent te bly. (Lees meer....)

Bestel nou die nuwe topverkoper in volboeke - SAPPI se Vols van Suid-Afrika met die innoverende "pratende" bladsye. Deur die ingeslote klankleser na die foto te wys, hoor jy die vol se werklike klank. Betree die nuwe vlak van volkyk in Suid-Afrika deur nou hierdie pragboek te bestel.........

 

  "Bushveld Encounters" en "Oom Vaaljapie vertel...." is twee gewilde boeke deur die bekende Bosveldse skrywer, H. L. van Niekerk. (Lees meer hieroor en bestel.....)


Eugne Marais, wetenskaplike, natuurkenner en skrywer, is een van Suid-Afrika en die Waterberge se mees bekende, bekroonde en vooraanstaande persoonlikhede.  Hierdie nuwe boek oor hom gee 'n magdom nuwe feite en verduidelik sy impak, veral op die Waterberge en Pretoria. Kyk verder...... bestel )

 
Skoolkalender vir 2014 (view...)

 

 

 

Copyright & Disclaimer

Wenk: Klik Ctrl F5 om met die jongste inligting op tedateer